Jeff Daniels

Jeff Daniels
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jeffrey Warren Daniels
Geboorte 19 Februarie 1955 (1955-02-19)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jeff Daniels (gebore 19 Februarie 1955) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Purple Rose of Cairo (1985), Dumb and Dumber (1994), The Squid and the Whale (2005), en Dumb and Dumber To (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy